Koblenz

Koblenz

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Rynland-Palts
 Koördinate 50°21′N 7°36′O / 50.350°N 7.600°O / 50.350; 7.600
 Stigting 13/12 v.C. Confluentes
 Stadstatus 1204
 Oppervlakte:  
 - Totaal 105,02 vk km
 Hoogte bo seevlak 65 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 106 677[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1 016/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Joachim Hofmann
-Göttig (SPD)
 Amptelike webwerf koblenz.de
Die Moesel se uitmonding in die Ryn by Koblenz, bekend as "Deutsches Eck".

Koblenz (Frans: Coblence) is 'n stad aan die oewer van die Ryn, in westelike Duitsland, met 'n bevolking van 106 677 (2011) en 'n oppervlakte van 105,02 km². Die stad is ná Mainz en Ludwigshafen am Rhein die derde grootste stad van die deelstaat Rynland-Palts en bekend vir die Deutsche Eck aan die monding van die Moesel in die Ryn.

  1. (de) Bevölkerung der Gemeinden am 31. Dezember 2011 Geargiveer 22 Oktober 2012 op Wayback Machine

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search